Sarie: Voorbladgesig

SARIE.com bied jóú die kans om jou matriekafskeidrok met almal te deel!

Ons wil álles van jou en jou rok weet – van die ontwerper tot die materiaal en die inspirasie daaragter.

Hier is wat jy moet doen:

Vul die inskrywingsvorm hieronder in Laai drie foto’s op – dit moet kleiner as 2MB wees teen sowat 72 dpi